Translations by Michiel

Michiel has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 119 results
~
PHP Version 5.2.4 or later
2010-03-18
PHP weergawe 5.2.4 of later
~
Sorry, you are not allowed to directly access this page.
2010-03-18
Jammer, jy is nie toegelaat om hierdie bladsy direk te begaan nie.
~
Please press the back button in your browser.
2010-03-18
Kliek asseblief die terug knoppie op jou blaaier.
1.
Welcome to the Xibo Installer!
2010-03-18
Welkom by die Xibo Installeerder
2.
The installer will take you through setting up Xibo one step at a time.
2010-03-18
Die Installeerder sal jou stap vir stap deur die Xibo installasie vat.
3.
Lets get started!
2010-03-18
Kom ons begin!
4.
Next
2010-03-18
Volgende
5.
First we need to check if your server meets Xibo's requirements.
2010-03-18
Eers moet ons seker maak jou server voldoen aan die Xibo vereistes.
6.
Retest
2010-03-18
Hertoets
7.
Xibo needs to setup a new database.
2010-03-18
Xibo moet n nuwe databasis opstel
8.
If you have not yet created an empty database and database user for Xibo to use, and know the username/password of a MySQL administrator, click the "Create New" button, otherwise click "Use Existing".
2010-03-18
Indien jy nog nie n leë databasis en gebruiker vir Xibo opgestel het nie, maar jy ken wel die gebruikersnaam/wagwoord van n MySQL administrateur, kliek op "Skep Nuwe", andersins kliek op "Gebruik Bestaande".
9.
Note that any existing database must be empty
2010-03-18
Let op dat enige bestaande databasise leeg moet wees
10.
Create New
2010-03-18
Skep Nuwe
11.
Use Existing
2010-03-18
Gebruik Bestaande
12.
Since no empty database has been created for Xibo to use, we need the username and password of a MySQL administrator to create a new database, and database user for Xibo.
2010-03-18
Siende dat geen leë databasisse vir Xibo geskep is nie, het ons die gebruikersnaam/wagwoord van 'n MySQL administrateur nodig om n nuwe databasis en databasis gebruiker vir Xibo te skep.
13.
Additionally, please give us a new username and password to create in MySQL for Xibo to use. Xibo will create this automatically for you.
2010-03-18
Bykomend, gee ons asseblief n nuwe gebruikersnaam en wagwoord om in MySQL vir Xibo te gebruik. Xibo sal dit automaties vir jou skep.
14.
Host:
2010-03-18
Bediener:
15.
Admin Username:
2010-03-18
Administrateur Gebruikersnaam:
16.
Admin Password:
2010-03-18
Administrateur Wagwoord
17.
Xibo Database Name:
2010-03-18
Xibo Databasis Naam:
18.
Xibo Database Username:
2010-03-18
Xibo Databasis Gebruikersnaam:
19.
Xibo Database Password:
2010-03-18
Xibo Databasis Wagwoord:
20.
Create
2010-03-18
Skep
21.
Please enter the details of the database and user you have created for Xibo.
2010-03-18
Vul asseblief die besonderhede van die databasis en gebruiker wat geskep is vir Xibo in.
22.
Something went wrong
2010-03-18
Iets het verkeerd gegaan
23.
A field was blank. Please fill in all fields.
2010-03-18
'n Spasie is oopgelos. Vul asseblief alle spasies in.
24.
Could not connect to MySQL with the administrator details. Please check and try again.
2010-03-18
Kon nie aan MySQL konnekteer met die voorsiende administrateur besonderhede nie. Hersien dit en probeer asseblief weer.
25.
MySQL Error:
2010-03-18
MySQL Fout:
26.
Creating new database.
2010-03-18
Besig om nuwe databasis te skep.
27.
Could not create a new database with the administrator details. Please check and try again.
2010-03-18
Kon nie n nuwe databasis skep met die voorsiende administrateur besonderhede nie. Hersien dit en probeer asseblief weer.
28.
Creating new user
2010-03-18
Besig om nuwe gebruikersnaam te skep.
29.
Could not create a new user with the administrator details. Please check and try again.
2010-03-18
Kon nie n nuwe gebruiker skep met die voorsiende administrateur besonderhede nie. Hersien dit en probeer asseblief weer.
30.
Could not connect to MySQL with the Xibo User account details. Please check and try again.
2010-03-18
Kon nie met MySQL konnekteer met die voorsiende Xibo Gebruiker besonderhede nie. Hersien dit en probeer asseblief weer.
31.
An error occured populating the database.
2010-03-18
Daar was n fout met die populasie van die databasis.
32.
Unable to write to settings.php. We already checked this was possible earlier, so something changed.
2010-03-18
Onmoontlik om na die settings.php dokument te skryf. Ons het vroeër getoets of dit moontlik was, so iets het verander.
33.
Xibo needs to set the "xibo_admin" user password. Please enter a password for this account below.
2010-03-18
Xibo kort n wagwoord vir die "xibo_admin" gebruiker. Vul asseblief n wagwoord vir die gebruiker in hier onder.
34.
Password:
2010-03-18
Wagwoord:
35.
Retype Password:
2010-03-18
Hertik Wagwoord:
36.
Please input a new password. Ensure both password fields are identical.
2010-03-18
Vul asseblief n nuwe wagwoord in. Verseker dat beide spasies identies is.
37.
Could not connect to MySQL with the Xibo User account details saved in settings.php. Please check and try again.
2010-03-18
Kon nie aan MySQL konnekteer met die voorsiende Xibo Gebruiker besonderhede wat in settings.php gestoor is nie. Hersien dit en probeer asseblief weer.
38.
An error occured changing the xibo_admin password.
2010-03-18
'n Fout het plaasgevind met die verandering van die xibo_admin wagwoord.
39.
Successfully changed the xibo_admin password. We're nearly there now. Just a couple more steps!
2010-03-18
Die xibo_admin wagwoord is suksesvol verander. Amper daar. Nog net n paar stappies!
40.
Library Location
2010-03-18
Biblioteek Lokasie
41.
Xibo needs somewhere to store the things you upload to be shown. Ideally, this should be somewhere outside the root of your webserver - that is such that is not accessible by a web browser. Please input the full path to this folder. If the folder does not already exist, Xibo will attempt to create it for you.
2010-03-18
Xibo benodig n spasie om items wat opgelaai is te wys. Ideaal, is dit iewers buite die "root" van jou server - sodat dit nie toeganklik is vir n web blaaier nie. Vul asseblief die volledige pad na hierdie leër toe. Indien die leër nog nie bestaan nie, sal Xibo dit probeer skep vir jou.
42.
Library Location:
2010-03-18
Biblioteek Lokasie:
43.
Server Key
2010-03-18
Server Sleutel
44.
Xibo needs you to choose a "key". This will be required each time you setup a new client. It should be complicated, and hard to remember. It is visible in the admin interface, so it need not be written down separately.
2010-03-18
Xibo benodig jou om n "sleutel" te kies. Dit sal nodig wees elke keer as n nuwe kliënt opgestel word. Dit behoort gekompliseerd te wees, en moeilik om te onthou. Dit is wel sigbaar in die administrateur area, so dis nie nodig om dit neer te skryf nie.
45.
Server Key:
2010-03-18
Server Sleutel:
46.
Statistics
2010-03-18
Statistieke
47.
We'd love to know you're running Xibo. If you're happy for us to collect anonymous statistics (version number, number of displays) then please leave the box ticked. Please untick the box if your server does not have direct access to the internet.
2010-03-18
Ons sal graag wil weet dat jy Xibo gebruik. Indien jy gelukkig sal wees om anonieme statistieke (weergawe nommer, aantal skerms) aan ons te voorsien, los asseblief die boksie gemerk. Deselekteer die boksies indien die server nie toegang tot die internet het nie.